Laeveld Jeugkoor mik vir groei

Die Laeveld Jeugkoor is redelik onlangs op die been gebring en hulle soek nog sangers om by hulle aan te sluit.

Elet Kruger gesels saam met Johann Oosthuizen en Zoë Grové met die Middag Game Drive.

Luister hier:

Kom ontmoet die span Saterdag by Crossing-sentrum as jy ook betrokke wil raak.