Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het die bekende tenoor, Coert Grobbelaar, as hul Taalaktivis van die Jaar aangewys sy bedrae tot die bevordering van Afrikaans in 2025 toe Afrikaans 100 jaar herdenk het as amptelike taal en 150 jaar as nie-amptelik.

Die Afrikaanse viering duur egter voort en op 27 Junie bied hulle hul Eugène Marais-program, “Blaas hoog die vlam” in Kaapsehoop aan.
Luister hier:





