Die brandseisoen begin amptelik op 1 Junie in die Laeveld.
André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) sê vir Laeveld Brunch grondeienaars laat dit steeds tot te laat in die seisoen om voorbrande te maak.
Luister weer:




