Dancing Queens fokus op danstreffers uit die verlede vanjaar

Witrivier se Dancing Queens keer terug na die planke met Flashback: Big Hit Dance Experience 30 Julie tot 1 Augustus.
Vanjaar is dit ten bate van Feed the Need.
Angela Kent vertel hoe vanjaar se produksie verskil van vorige jare.
Luister hier: