Ereveldwagters hou gholfdag

Die Laeveld SANParke Ereveldwagters hou op 27 Februarie by die Witrivier-gholfklub hul jaarlikse gholfdag.
Estelle Roe en Johan Willemse gesels met ons oor die belangrike werk wat hulle doen.
Luister:

Kontak hulle direk by 083-326-8185 of 083-701-9827.