Die polisie in Mpumalanga sê hy is verbind tot openbare veiligheid.
Dit na hulle ‘n visserman onder dwang van rotse by die Komati-rivier gered het.
Die polisie is gekritiseer dat hulle die man in gevaar laat, maar sê hy het volgehoue pogings om hom te help geweier.

Hulle kon wel gister daarin slaag om hom na veiligheid te bring.
Die polisiewoordvoerder, brig. Donald Mdhluli:





