TRAC gereed vir verhoogde verkeersvolumes

TRAC het verskeie maatreëls geïmplementeer om verkeersvloei hierdie feestyd op die N4 te bestuur.
Solange Soares van TRACN4 deel dit met die Middag Game Drive.
Luister: