911 Ride is vir kinders vanjaar

Die sowat 300 km wat deelnemers op 6 September gaan aflê vier die geskiedenis van die motorfiets.

Die Mpumalanga 911 Riders fokus op Grace Baby Haven en die Teddy Bear Foundation vanjaar tydens hul jaarlikse rit ten bate van nie-winsgewende organisasies.

Shaun Terblanche en Nandi de Witt vertel meer.

Luister: