Dr. Peet van der Walt is ‘n legende in natuurbewaring. Hy was lank die adjunkhoof van Natuurbewaring in Namibië en het ‘n sleutelrol gespeel in die stigting van die oorgrens parke.
Hy was by Charles in die ateljee tydens Saterdag Ontbyt.
Luister weer:



