Koue op pad vir Laeveld

Daar is koue op pad na die Laeveld, sê Tokelo Chiloane, ‘n voorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens.
Luister wat jy Sondag en Maandag kan verwag.