Witrivier wil toerisme laat herleef

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Witrivier gemeenskaps toerismevereniging wil toerisme in Witrivier weer op die voorgrond plaas en moedig die gemeenskap aan om na vore te tree met wat hulle toeriste kan bied.

Lucille de Villiers en Liselle Bouwer het kom gesels oor hul jongste inisiatief.

Luister hier: