Houdini, ‘n inwoner van die Rhino Orphanage in Limpopo, het onlangs ‘n baanbrekersoperasie ontvang.
Arrie van Deventer gesels met 100.5FM daaroor asook die volgende een wat hulle beplan om hul renosters se lewenskwaliteit te verbeter.
Luister weer:

Sien ook: Penryn die beste in Mbombela






