Nelspruit se Para-atlete skitter by SA’s
Written by Mireille on April 18, 2025
Die Mpumalanga span wat deelgeneem het aan die afgelope SASAPD Para-athleitics SA Championship kon tussen hulle sewe goue medaljes wen en sewe nuwe SA-rekords (en ‘n nuwe Afrika-rekord) opstel.
Lulu le Roux en Conrad Otto is in die ateljee saam met afrigter DP Badenhorst.
Luister:
Lulu het 0.19 deelgeneem aan die dewigstoot, spiesgooi en skyfwerp.
Conrad is o.17 en het nuwe nasionale rekords opgestel in beide gewigstoot em skyfwerp.