Chimp Eden en Roots & Shoots gaan vir Wêreld vleilande-dag Maandag die vleiland by Hoërskool Bergvlam skoonmaak saam met verskeie skole en ander organisasies.
Oddette Goussard en Maru Attwood kuier in die ateljee om meer te vertel.
Luister weer:
Sien ook: Groot rugbynaweek tref Mbombela



