SARZA: Sluit so aan om te help soek en red

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Andrew Geldenhuys van SARZA Lowveld het tydens die Saterdag Ontbyt meer oor Search & Rescue se aktiwiteite in die Laeveld vertel. 

Luister: 

Sien ook: Opwinding by Laeveld Interhoër 2025