Neels beleef die LDV T60
Written by Mireille on February 7, 2025
Neels Kemp bestuur die afgelope twee weke die LDV T60 en dit was ‘n ongelooflike ervaring.
Hy gesels daaroor met Martin Hodgkinson van Nel Auto.
Luister hier:
Sien ook: Inskrywings vir Elands sluit eersdaags