AmberMac Ekspo volgende week gehou

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die jaarlikse AmberMac Ekspo vind volgende week net buite Witrivier plaas.

Philip Moufarrige nooi jou uit om saam te kom kuier.

Luister weer:

Sien ook: SANParke-man kry borgtog na inbraak by polisiestoor in Skukuza