Chriske Schwirzer is as die 2024 Miss Teen SA gekroon en Anke Strydom aangewys as die nuwe Little Miss SA.
Hulle gaan die jaar verskeie liefdadigheidswerk- en -projekte aanpak tot voordeel van die gemeenskap.

Luister weer:
Sien ook: Rudi nou amptelik ‘n legende



