Rudi Oosthuyse van Grove SUPERSPAR se slaghuis (en Rudi se Peperwors-faam) is nou amptelik ‘n legende – na hy met die Cleaver Legend-toekenning vereer is.
Dit word uitgereik aan die wenner van die meeste Cleaver-toekennings die afgelope 20 jaar.
Hy gesels met Mireille.

Luister weer:



