Adjunk mik vir verbeterde gemak van sake doen

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
jane sithole DA

Jane Sithole, die leier van die DA in Mpumalanga, is Sondagaand as adjunkminister van Kleinsakeontwikkeling in president Cyril Ramaphosa se kabinet aangewys.

Sy sê hoewel entrepreneurs ‘n magdom uitdagings in die gesig staar, is een van die belangrikste kwessies om struikelblokke uit hul weg te ruim.

Sy sê se sien daarna uit om saam met ander departemente te werk om die gemak van sake doen te verbeter om werkskepping te ondersteun.

Luister weer:

Sien ook: Kok Corli bly naby haar wortels