Twee hoede vir dié maatskaplike werker

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dit is vandag Wêreld Maatskaplike Werkdag en die tema is Gedeelde toekoms vir herskeppende verandering.

Ilse Combrink is nie net die maatskaplike werker by Laerskool Laeveld nie, maar het ook ‘n private praktyk waar sy spesialiseer in forensiese ondersoeke.

Sy deel wat dit in werklikheid behels.

Luister weer hier:

Sien ook: APD Mpumalanga leer kunsvlyt