Outisme-maand eersdaags in Witrivier gevier
Written by Mireille on March 23, 2023
April is Nasionale Outisme-maand en op 1 April word dit gevier met ‘n pret gesinsdag in Witrivier.
Charles gesels met Sonja Fox en Cindy Coetzee oor outisme en die ondersteuningsnetwerke waarna hulle streef.
Luister weer hier: