100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe nou gemaak: Eet gesond te midde van stygende lewenskoste

Written by on March 10, 2023

Tussen stygende lewenskoste en beurtkrag raak dit al hoe moeiliker om gesond te eet.
“Dit is van kardinale belang om te beplan,” sê Marcelle Pienaar van LiveWell Dieticians.
Sy gesels met Charles oor planne wat jy kan maak in ekonomiese swaar tye. Luister weer hier.