Die Curriebeker skop die naweek af en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, speel Sondag hul eerste wedstryd teen die Bulle in Pretoria.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, sê hul doelwit is om hul titel te verdedig na hul historiese oorwinning in 2022.
Hy gesels met Gerhardt. Luister weer hier.



