In die nuus uit die Laeveld die week: ‘n Polisiebeampte skiet glo sy senior en homself, die Pumas is gereed om hul Curriebeker-titel te verdedig en ses Laevelders durf 2 000 km op die Oranjerivier aan vir bewusmaking oor geestesgesondheid.
Luister die hooftrekke hier.



