Leon Schuster: ‘Ek is trots dat ek mense in die land nader aan mekaar kon bring’

Skakel in op 100.5FM vir gereelde onderhoude met kunstenaars.

Mr Bones 3: The son of Bones word vandag landwyd in rolprentteaters vrygestel, 21 jaar sedert die wêreld die eerste keer met Mr. Bones kennis gemaak het.
Leon Schuster het met Ludi en Mireille daaroor gesels. Luister weer hier na die gesprek: