100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

WVF kondig openingsure op Saterdae aan

Written by on September 11, 2024

Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) het aangekondig sekere dienspunte sal op Saterdae soggens vanaf 7:30 tot 16:00 oop wees om dienste aan kliënte en werkgewers te lewer weens afwagting van ‘n groter aanvraag na dienste.

Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria verlede maand ‘n tussentydse interdik uitgereik het om ‘n diensverskaffer te verhoed om ‘n nuwe kontrak op die uFiling-platform in te stel.

In Mpumalanga sluit dit takke in Mbombela, Malalane, Emalahleni, Middelburg en Secunda in.

Luister: ENG TrevoronOperating

Sien ook: Saru waarsku teen twyfelagtige webblaaie vir Bok-kaartjies in Mbombela – Radio Laeveld


×