Word ‘sekuriteitfiks’ met nuwe Hi-Tech-toepassing

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Hi-Tech Sekuriteit het ‘n nuwe toepassing ontwikkel wat mense help om hul sekuriteit te verbeter.

“Jy moet jou sekuriteit so opskerp by die huis dat jy nie ‘n diensverskaffer benodig nie,” sê Frank Swanepoel.

Hy kuier saam met André Jacobs in die ateljee.

Luister weer:

Sien ook: Jong omroeper met groot liefde vir radio