Matthew ‘Bushy’ McKelvey en Dave Malherbe is twee van die vier mense wat reeds 5 000 km afgelê het as deel van Wheels of Hope om bewusmaking te skep oor die lewe na ‘n ledemaat geamputeer word.

Hulle samel ook fondse in vir prostetiese sorg.
Luister:



