Wêreldradiodag: Die leeu brul weer op 100.5FM

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus op 100.5FM.

Dit is Wêreldradiodag en Amanda vier dit deur die ontstaan van Radio Laeveld self op te roep.
Sy gesels met een van die stigterslede, Christo Botha, oor hoe dit gekom het dat die leeu die eerste keer gebrul het op 100.5FM.
Luister weer hier.