Wêreld Outismedag vandag herdenk
Written by Mireille on April 2, 2024
Vandag is Wêreld Outismedag en die hele maand word daaraan gewy om bewusmaking te kweek oor outismespektrum-versteuring (OSV).
Die Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF) is betrokke by twee groot geleenthede wat dit vier en hulp bied volgende week in die Laeveld.
Stigter Cindy Coetzee vertel meer.
Luister weer:
Luister ook na 100.5FM se onlangse reeks oor OSV hier: Understanding Autism