Wêreld Malaria-dag vandag waargeneem

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Dit is Wêreld Malaria-dag en Jaco Venter van Mopani-apteek kuier in die ateljee saam met Sonop-ontbyt oor wat inwoners en besoekers aan die Laeveld oor dié siekte moet weet.
“Laat behandeling is baiekeer fataal,” sê hy.
Luister weer hier: