We Care 4 Nelspruit stel visier op agterstraat aborsies

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

We Care 4 Nelspruit het ‘n veldtog geloods teen ‘agterstraat’ aborsies.

TJ Maré sê die beginpunt is om die onwettige plakkate wat dit oral adverteer, te verwyder.

Hy verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe skadelik dit vir vroue kan wees en vra inwoners se ondersteuning om ook die plakkate te verwyder waar hulle dit teëkom.

Luister weer:

Sien ook: MTPA hervestig ses leeus in noorde van Krugerwildtuin