Wat om te oorweeg voor jy van werk verander

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

So hoog as wat die werkloosheidskoers in Suid-Afrika is, so graag wil aangestelde mense van werk verander.

Hoe jy dié besluit neem, hang baie af van jou waardes, sê Linda Brenchley en Annette van Graan, plaaslike bedryfsielkundiges.

Luister: