Vroue ervaar uiteenlopende gesondheidskwessies in verskillende fases van hul lewens.
Dr. Billy Magagula, ‘n verloskundige en ginekoloog, praktiseer nou by Cure Day-hospitaal in Mbombela.
Hy gesels met Sonop Ontbyt oor vrouegesondheid.
Luister: