Vroue geïnspireer om uit te reik na ander

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Eunice Combrink en Cecile Murray gesels met Amanda oor die uitreikaksies wat hulle in die Laeveld onderneem.

Luister hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met wedvlugduiwe