Die gewilde reisprogram Voetspore is volgende maand terug op die kassie met ‘n nuwe reeks wat in Suid-Amerika verfilm is.
Johan Badenhorst, die vervaardiger, gesels met Kies Koers, op die vooraang van sy besoek aan die Laeveld.
Luister:
Sien ook: Kommer oor bevriesing van Amerikaanse befondsing vir MIV/Vigs-programme




