Span maak derde keer Voetspore in Suid-Amerika

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die gewilde reisprogram Voetspore is volgende maand terug op die kassie met ‘n nuwe reeks wat in Suid-Amerika verfilm is.

Johan Badenhorst, die vervaardiger, gesels met Kies Koers, op die vooraang van sy besoek aan die Laeveld.

Luister:

Sien ook: Kommer oor bevriesing van Amerikaanse befondsing vir MIV/Vigs-programme