Vlammiefees gala-aand vanaand

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
bergvlam vlammiefees 2024

Bergvlam se Vlammiefees is in volle swang die week.

Hoofdogter, Milde Cronje, en onderhoofseun, Ailton Novele, vertel Skedaddle wat dit alles behels.

Luister:

Sien ook: Verkiesing 2024: So werk drie stembriewe vanjaar