Veiligheid te midde van 32 uur sonder krag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die beplande 32 uur kragonderbreking in West Acres het aangebreek.

Callum Mac Pherson verduidelik die gebeurliksheidsplanne.

Luister:

Sien ook: Ontwrigtende reën vandag verwag – Radio Laeveld