Varsproduktemark eersdaags in gebruik?
Written by Mireille on November 21, 2024
Nog sowat R159,5 miljoen is die week aan die Mpumalanga Internasionale Varsproduktemark toegewys om hom te “operasionaliseer”.
Bosman Grobler van die DA wat al 10 jaar ‘n ooggetuie is van die mark se ontwikkeling, bring ons op die hoogte van waar sake staan.
Luister hier: