Topmatrieks: Penryn-leerlinge skitter

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Penryn College het weer ‘n slaagsyfer van 100% behaal in die 2023 matriekuitslae.

Van die skool se toppresterende matrieks het vanoggend in die ateljee kom gesels.

Die hoof, Michael Eisen, het vir Mayara Mabote, Mpumi Buthelezi, Cilliers Badenhorst en Kerry-lee Christenson vergesel.

Mayara het sewe onderskeidings behaal.

Sy pryk ook in die top 1% van kandidate landwyd in besigheidstudies en Portugees tweede addisionele taal.

Luister weer hier:

Sien ook: Topmatrieks: Jade Tinker blink uit by Uplands