Jade Tinker was een van Uplands College se toppresteerders tydens die 2023 eindeksamen.
Sy het by die Sonop Ontbyt-span kom kuier om te gesels oor die sewe onderskeidings wat sy in die Onafhanklike Eksamenraad se eksamen behaal het.
Sy is ook in die top 1% landwyd van die beste kandidate in besigheidstudies.
Wat is haar toekomsplanne en raad vir vanjaar se gr. 12’s?
Luister hier:
Uplands het weer ‘n 100%-slaagsyfer behaal, met 96% van matrikulante wat met graad-toelating slaag.
Sien ook: Bernhard Hermann se lesse na jare in buiteland
