Tannie Lettie onthou Schoemanskloof geskiedenis
Written by Mireille on March 25, 2025
Tannie Lettie Schoeman het Saterdag met Charles haar stories gedeel oor Schoemanskloof – o.m. waar die naam Patatanek vandaan kom asook die Ou Joe klip.
Luister weer: