Kaptein vertel van gewaagde krokodilvangs in Komatirivier

Kapt. Pottie Potgieter, koördineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga, het ‘n baie gewaagde operasie uitgevoer om ‘n krokodil uit die Komatirivier op te hys na ‘n sakeman, Gabriel Batista, vermis geraak het. Hy vertel wat gebeur het. Luister weer: Kyk die video:
Soektog amptelik afgelas na vermiste soldaat

Die soektog na ‘n soldaat wat op Kersdag in ‘n rivier naby Komatipoort deur vloedwater meegesleur is, is gister amptelik na ses dae afgelas. Twee soldate was in die voertuig, en een se liggaam is die dag na die voorval gevind. Volgens die polisie is liggaamsdele twee dae gelede op ‘n riverbank naby die grens […]
BUCO Nelspruit groet groot gees na 40 jaar

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.