Die risiko’s van Roblox

Roblox is ‘n baie gewilde aanlynspeletjie. Nicole Dos Santos van Penryn waarsku ouers egter teen die gevare wat hul kinders daar kan raakloop, en hoe om hulle daarteen te beskerm. Luister:
SA onderwysers brand uit
Uitbranding onder onderwysers in Suid-Afrika is ‘n krisis met tot soveel as 70% van opvoeders wat dit na berigte ervaar, en byna 50% wat die beroep binne hul eerste vier jaar verlaat. Danielle Beer van Penryn gesels met ons oor die uitdagings. Luister hier:
Push Bike Race Saterdag vir kleinspan by Penryn

Penryn hou Saterdag ‘n Push Bike Race. Nicole Meyer gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier:
Luister: Penryn matrieks 2025

Penryn se Mieke Reingruber, Reneilwe Mokgotho en Lukhanyo Mlangeni het elk sewe onderskeidings in die IEB-matriekeksamen in 2025 behaal. Die uitvoerende hoof, Mike Eissen, het hulle na die ateljee vergesel. Luister:
Hanteer eksamenstres beter met hierdie wenke

Die matriekeindeksamen het afgeskop, maar natuurlik is dit nie slegs gr. 12-leerders wat sukkel met eksamenstres nie. Penryn se maatskaplike werker, Christel van Tonder, sê dit is soms vir gr. 8- en gr. 11-leerlinge erger. Sy deel raad wat ook ouers kan help om hul kinders te ondersteun. Luister:
Penryn die Beste in Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn se hoofleiers ryg A’s in

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn hoofmeisie presteer nasionaal

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn-leerling dig toekenning los in Afrikaans

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn loods TS Galaxy Jeugakademie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.