Nelspruit se hoofleiers vir 2021/22 aangekondig

Hoërskool Nelspruit se hoofleiers vir 2021/22 is gister aangekondig. Die dux’e is Paul Harley en Rhodé Nel. Die adjunk dux’e is Wilmien van der Merwe, Berna Kok, Jomarié du Toit, Dina Grimbeek, Larise Combrink, Joshua Devine, Wynand Loubser, Hannes Feuth, Conrad Joubert en Wikus van Biljon. Rhodé is ‘n kranige atleet en hokkiespeler en Hannes […]

Vlammie Jeugmentors steek helpende hand uit na medeskoliere

Hoërskool Bergvlam het onlangs hul Jeugmentors vir 2021/22 aangewys. Dié groep tieners bied hul helpende hande, simpatieke ore en omgeeharte al sedert 2013 aan hul mede-Vlammies bied weens ‘n behoefte onder leerlinge vir ekstra hulp. Die program is gebore omdat leerders nie altyd gemaklik is om met onderwysers te praat oor bv. huislike probleme nie, […]

Arrie en Rénaldia Henn groet die Nellies na meer as twee dekades

Na 35 jaar in die onderwys roep Arrie en Rénaldia Henn die beroep – en die Laeveld – vaarwel toe. Arrie is reeds 22 jaar die hoof van Laerskool Nelspruit. Rénaldia het in 2000 die Nellie Miere-kleuterskool begin. Hulle het besluit om af te tree toe Arrie vanjaar 60 jaar oud geword het. Hulle neem […]