Pumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie

Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop. Die Pumas speel Vrydagaand hul eerste tuiswedstryd van die toernooi by Mbombela-stadion teen die Oostelike Provinsie. Spanbestuurder, Sam Sikiwe, en kaptein Sampie Swiegers gesels met Sonop Ontbyt. Luister:
Bafana Bafana op pad na 2026 FIFA-wêreldbeker

Suid-Afrika het in 2002 laas vir die sokker-wêreldbeker gekwalifiseer.
MTN8-eindstryd tref Mbombela

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Alles wat jy moet weet voor Boktoets

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Kolisi is terug as Bok-kaptein met splinternuwe voorry teen Georgië

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Groot rugbynaweek tref Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Georgië speel in Julie teen Springbokke by Mbombela-stadion

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Só werk logistiek by Mbombela-stadion Saterdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Foto’s: Bokke oefen by Mbombela-stadion

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mbombela-toets teen Argentinië uitverkoop