NHS weer Mpumalanga se topskool

Hoërskool Nelspruit (NHS) is weer as die topskool in Mpumalanga aangewys na die bekendmaking van die 2025 matriekuitslae. “Ons leer kinders om te droom met hul oë oop,” sê Ferdi van Wijk (akademiese hoof) en Bertus Steyn (adjunkhoof) aan die Middag Game Drive. Luister:
Luister: Barberton matrieks 2025

Hoërskool Barberton se toppresterende matrieks vir die Klas van 2025 was Kudakwashe Kadzimu, Mpumelelo Sithole, Mpho Songo en Siphesihle Mona. Hulle kuier by Sonop Ontbyt. Luister:
Luister: Bergvlam matrieks 2025

Hoërskool Bergvlam se toppresteerders in die matriekeksamen van 2025 was Dillyn Baird, Thato Khoza en Takudzwa Chihaba. Hulle kuier saam met skoolhoof, Deon Visser, by die Middag Game Drive. Luister weer:
Luister: Penryn matrieks 2025

Penryn se Mieke Reingruber, Reneilwe Mokgotho en Lukhanyo Mlangeni het elk sewe onderskeidings in die IEB-matriekeksamen in 2025 behaal. Die uitvoerende hoof, Mike Eissen, het hulle na die ateljee vergesel. Luister:
Carlo Louw is Curro Nelspruit se trots

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
NHS weer Mpumalanga se topskool

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn se hoofleiers ryg A’s in

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Curro vier weer 100%-slaagsyfer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Topmatriek: Niandi Coetzee tops in provinsie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Plaaslike privaatskole behaal 100%-slaagsyfer

Die klas van 2021 het ‘n gemiddelde 98,39% slaagsyfer behaal in die Onafhanklike Matrikulasieraad (IEB) se eksamen – effens hoër as verlede jaar se 98,06%. Ter plaatse het beide Uplands, Penryn en Curro Nelspruit 100% aangeteken. ‘n Totaal van 95% van Uplands College se matrikulante het universiteitsvrystelling, 94,4% van Penryn en 93,47% van Curro. Luke […]