Gemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep

Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom het vir ’n openbare deelnamevergadering as deel van ’n nuwe aansoekproses vir die oprigting van ’n myn op die wildtuin se voorstoep. Cindy Benson is die voorsitter van Marloth Park se belastingbetalersvereniging. Sy is bekommerd en moedig soveel […]
Vermiste vrou van Marloth Park veilig gevind

Die vrou van Marloth Park wat Maandag as vermis aangemeld is, is veilig gevind in Kempton Park, Gauteng. Mariana Kotze se voertuig is gisteroggend by Sonpark-sentrum in Mbombela gevind. Sy is ‘n voormalige deelnemer aan die kykNET-program Kokkedoor. Sy is Maandag laas gesien toe sy inkopies sou gaan doen het. Haar kar is dié oggend […]
Honderde stuks wild uit Marloth Park verskuif

Na jare se binnegevegte oor hoe om die oorbevolking van wild in Marloth Park op te los, is honderde diere onlangs verwyder en na Balule-wildreservaat in Hoedspruit verskuif. Soveel as 600 rooibokke, 150 koedoes, 150 vlakvarke, 80 bosbokke, 45 sebras, 40 wildebeeste en 20 kameelperde is verwyder. Foto’s ter illustrasie: Ruth Smit Cindy Benson, die voorsitter van die belastingbetalersvereniging, vertel hoe […]
LDV hou nasionale konferensie in Laeveld

Hierdie onderhoud is betaal voor deur die kliënt.
LDV hou konferensie in Marloth Park

Ons saai regstreeks uit vanaf LDV se nasionale konferensie in Marloth Park.
Moontlike plan met oorbevolking van diere in Marloth Park

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Top kunstenaars die naweek in Marloth Park te sien

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Opdatering: Liggaam van vermiste man van Marloth ontdek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Kyk: Leeu maak jag op buffels

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Twee leeus in Martloth Park gevang

Inwoners is aangeraai om op hul hoede te bly omdat daar nog roofdiere kan wees.